Leonore veenemans biography of rory
Leonore veenemans biography of rory mcilroy
Leonore veenemans biography of rory and ryan!
Leonore Veenemans
Leonore Mona Veenemans (getroude van Brewis) (Witbank16 Februarie1935 – naby Prins Albert17 Februarie1973) was 'n Suid-Afrikaanse sopraan wat opera- sowel as ligte musiek gesing het.
Sy word waarskynlik die beste onthou vir haar vertolking van 'n Russiese volksliedjie wat in Afrikaans "Liefste Madelein" geword het. Hoewel sy slegs enkele langspelers tydens haar kort loopbaan in ligte musiek uitgereik het, is heelwat snitte van dié plate in later jare op versamelalbums ingesluit, ook nadat CD's langspeelplate vroeg in die jare 90 vervang het.
Leonore veenemans biography of rory
Lewensloop
[wysig | wysig bron]Reeds tydens haar tienerjare het sy welslae op plaaslike eisteddfods behaal. Haar sangafrigter was die Walliese sopraan Gwladys Jones Webber. Tydens haar studie aan die Onderwyskollege in Pretoria het sy haar sangafrigting tydelik gestaak, maar dit in 1951 in Johannesburg onder Stella Cavalli hervat.
Eva Harvey het aangebied om verdere studie te finansier toe Veenemans in enkele ve